Are We Patients?

Posted: Maart 4, 2017 in Radio Blog

I recently found the definition of a “patient” in the Cambridge dictionary:

http://dictionary.cambridge.org/dictionary/english/patient

This pretty much says that if you are on any type of prescription medication on a non permanent or permanent basis you are classified a patient for the duration of such usage. However it seems even when the use of medication is stopped you will be referred to on file as “a patient” of the doctor that assisted with this treatment.

It seems we are all patients – if you are using medication for hypertension or depression the definition stays the same.

The argument was raised if any medication affects you in any way different to normal cognitive reasoning then you are not able to make or take any decision –  which brings me to the point –

Are we all taking care of each other as patients?

Its time to get out of here.

Advertisements

Yzerfontein Sundowner –

Posted: Februarie 22, 2017 in Radio Blog

“Fox Terrier”

Posted: Junie 5, 2016 in Radio Blog

As jy nie weet wie my ouers is of waar ek vandaan kom nie, kan jy godsonmoontlik  nie weet waartoe ek instaat is nie. Party mense het my al beskryf as ‘n “fox terrier” en ander was sprakeloos. Ander se vrese word net meer aangewakker wanneer hulle my vreesloosheid waarneem.
In ‘n wereld waar baie gelei word om te glo dat die oplossing vir probleme van  buite moet wees, weet ek dit is binne jouself.

Jy is die direkteur van ‘n maatskappy gelys op die effekte beurs. Die “fox terrier” het jou aandeelhouding opgespoor tot nommer 6 van  een van die land se  “grootste” maatskappye. Jou uitlating dat “regverdigheid” slegs ‘n opinie is het my aangespoor om die waarheid te ontblood. Jy sal van nou af jou dans passies moet ken.

‘n Leeu mannetjie is ek nie. Miskien in my Zodiac, maar jy het my gesin skade berokken en dit is onvergeeflik. Nog meer so omrede jy geen berou betoon nie.

Dit klink soos ‘n greep uit ‘n aksie fliek.

TANGO with intent!

Posted: Maart 21, 2016 in Radio Blog

CREATIVE SPIRIT AT WORK

CREATIVE SPIRIT AT WORK

“You will do greater things” – He said.

Even when fellow souls did not believe – from a heap of “rubble” this home was greated. If this can be created from a mental picture, IMAGINE what you can accomplish. I believe in miracles and I believe in love. From love this was made a reality.

This home is making someone happy!


Die huweliks roulette.

Die geveg van die gees  teen die vlees!! Die onbewuste soeke na die Stem van bo vir leiding. Dieselfde persoon wat die eed (vow)  aflê en daarna haar knië deur staan vir die seëning van vrugbare saad om te baar nadat dit skeinbaar onmoontlik is.  Dit IS dieselfde persoon wat later rede vind om die eed te breek in Sy Naam.  Die saad het vorm aangeneem en sy het nie rekening gehou met die natuur se enkelvatte nie. Die wisselvalligheid van hormone veroorsaak deur die “bou van die gebed”. ‘n Belofte word gebreek en die verbreking geregverdig deur versies uit ‘n muniskrip handleiding met geheime kodes daarin vervat.

Tango-argentina-407724_688_1017

Besluite gebasseer op ‘n waardestelsel met geen vaste verduideliking van regverdigheid nie. Die soeke na die Stem in die harwar van elke dag se stryd om voortbestaan. Hoe sy dit enigsins kan hoor vliet slegs deur engel vlerkvere! Solank die “sonde” vergewe kan word deur die skeiding – die skeiding van die waarheid teenoor die eed. Dit is die Stem waarna sy luister. “Ek neem nie besluite sonder die Stem nie” sê sy. “Dit het jou seergemaak maar ek het geluister na die Stem”. Die Stem het vir my gesê om die besluit te neem.

Na die gehoor kyk sy die toekoms in vir dieselfde tekens. Die handleiding maak melding van wysheid en dis in haar grysheid dat sy hopelik sal besef:

“Rouloette speel jy met ‘n geweer – wanneer die skoot klap is daar geen skrams kwes nie.”


bignose2
Na bewerings dat C.J Langehoven ‘n alkoholis was is ek nader aan my oortuiging dat die meeste skrywers ietsie rook of gerook het tydens die skepping van hulle grootste werke. Dit is net na 12h00 en ek sit en rook ‘n “splif” met die groot verwagting dat tussen nou en die einde van hierdie inskrywing iets kreatiefs vasgevang sal word op die wit agtergrond van my rekenaar.
“Jimmy the Nose” – Die naam klink soos iets uit ‘n mafia onderwêreld. Sy bure vermoed wel onraad, maar dit het niks met die mafia onderwêreld te make nie. Die een buurvrou vertel dat daar verlede Donderdagaand nie minder nie as 4 vroue tussen 18h30 en in en uit by sy huis se voordeur is. Dit alles kort na mekaar. Sy wonder of die klomp dames van mekaar geweet het. Dit is als dalk maar net “kleindorpie sinisme”, maar Jimmy is nie een van die aantreklikste mense in die klein dorpie nie.
Op blote “facevalue” sou hy seker ‘n soort van Mr Bean voorkom. Die groot neus lyk soms ontsteek. Veral in die middel van die week. Soos ‘n dwerg uit Sneeu Witjie. Langs die onlangse eettafel word die naam van Jimmy weer genoem en die keer word die hele frase “Jimmy the Nose” genoem.
o “Het iemand vir “Jimmy the Nose” genooi vir die laaste ete” – vra een.
Sommige aan tafel skater met die noem van die naam. Blykbaar het iemand aangebied om hom te help met ‘n “Nose Job”.
o Van waar dan die naam “Jimmy the Nose” – vra ek.
o “Drank en vrouens” – antwoord ‘n ander met ‘n giggel.
o “Ek het gehoor van die vrouens , is dit waar” – vra ek.
Dit kom toe aan die lig Jimmy is geen mafia baas of rampokker nie. Hy is ‘n dood gewone argitek wat na ure sy kreatiewe kant uitleef deur gordyne te stik vir al die alleen vroue op die klein dorpie. Die groot koek neus het nog steeds nie sy oorsprong gelewer nie, maar ek wonder:
”Hoeveel gordyne kan ‘n mens nou stik in die klein dorpie?”.
Vir my bly “Jimmy the Nose” die mafia baas. Dalk ‘n soort van – GORDYN RUM-POKKER – die een met die groot rooi hart of……..Neus.

Klets  —  Posted: November 22, 2014 in Radio Blog


Dear Mr Tony Ehrenreich,

I often wonder about YOUR political tango. (As in – “the way you move”). Confronted with questions from the opposition, your best response often revert to a question mark ABOUT intelligence – as in IQ let alone E Q. Measuring your opponents’ effectiveness and relevance by the amount of followers he/she has on twitter in relation to their amount of tweets.  The age old English saying: “Defending the matter”!!. Apart from finding this extremely amateur for an experienced politician such as yourself, I also find this an insult to your followers.

In this modern day of technology with everyone’s daily (tango) dance starting with status updates of all sorts, I am doubtful of your IQ and relevance.  Should one take into account the amount political followers you claim to have in relation to your twitter followers you appear pretty much irrelevant yourself. This is in line with the political tango of a person whose relevance is fading or he himself might be aware of the reality of his mortality.

After watching the BBC documentary “Interviews before Execution” -which portrays the last words spoken before a person is executed in CHINA – my awareness of the truth is heightened. Maybe Mr Tony Ehrenreich YOU too can give us your last word. Not so much a wish, because your wish was given to you on a plate in 1994. Tell us how much you benefited from the old political racist regime.

I am sickened by people such as yourself who have (by understanding) always wanted to be a rock star or famous personality and ended up finding an excuse for why you have entered politics. I gather you have nothing to loose and in the process of political rhetoric have gained political favor from the masses by selection of your script for your search to stardom – Action = Ageless Fight against class ism  disguised as fight against racism called Apartheid.

Add to this a “proboscis” which is the spiral-tube tongue of a butterfly which uncoils for feeding and you have a career in politics. Mr , it is believed that the life of a butterfly is at most a day or two. You too have had spectacular wings at one time.

May your uncoiling script turn out to be a great success at the Box Office.

PS: Lets hope your twitter page will also grow to reflect your IQ and Relevance.

Regards

Butterfly

Klets  —  Posted: Julie 22, 2014 in Radio Blog